top of page

15 Maart 2025

SIMONÉ + JACQUES

DIE  FEESVIERING

#vansinglenavanzyl

Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van 
Simoné Ahrens & Jacques van Zyl 

DIE  DATUM

Saterdag, 15 Maart 2025
Gaste sit reeds om 15h15
Seremonie begin om 15h30 

DIE  VENUE

Nooitgedacht Estate
R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605
Sien aanwysings

FYNER  DETAIL

Kontantkroeg - slegs kaart fasiliteite, geen kontant word aanvaar.
Stel ons asseblief in kennis van enige allergieë of dieetvereistes en voorsien ons van jou keuse van hoofgereg. Dit kan op die RSVP-bladsy gekies word. 
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

Ons Troudag
S&J-92.jpg

“Tussen die wasgoed en 
die hond wat ons nog moet bad
kies ek hierdie dag saam met jou 
want al is dit chaos daar buite 
is my gedagtes stil en tuis by jou .“

- kaalwoorde

Kleredrag

DIE  KLEREDRAG

inspirasie vir kleredrag

FORMEEL

Black tie
Sien kleredrag inspirasie onder:

DRESS CODE ILLUSTRATIONS.png

VERBLYF

waar jy kan bly

Gaan loer bietjie op Booking.com, AirBnB of LekkeSlaap, maar hier is ’n paar opsies:

SUGARBIRD  MANOR

WELTEVREDEN  ESTATE

Tel: 079 124 2124
Epos: reservations@sugarbirdmanor.co.za. 
Bespreek

Tel: 021 889 6588
Epos: info@weltevredenestate.com 
Bespreek

DEVON CASTLE

PROTEA  HOTEL  DORPSHUIS

Tel: 082 889 0128
Epos: reservation@devoncastle
Bespreek

Tel: tel:0218839881
Epos: reservations@dorpshuis.co.za
Bespreek

BRENAISSANCE  WINE & STUD   FARM

Tel: 082 325 1890 
Epos: stay@brenaissance.co.za 
Bespreek

Verblyf
Geskenk Idees

TROU  WENSE

as jy wonder oor geskenke

GESKENK  WENK

Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk.
Sou julle ons verder wou bederf, sal kontant of ‘n geskenkbewys opreg waardeer word.

Besonderhede:
Account holder: Jacques van Zyl 
Account type: Current Account 
Discovery Bank 
Branch code: 679000 
Account number: 10569456276
BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX 

Gebruik asseblief jou naam as verwysing

S&J-5.jpg
Rsvp

VIER  SAAM

met ons die liefde

RSVP  DATUM

Asseblief RSVP voor of op 15 Januarie 2025.
Elke gas om individueel die RSVP vorm in te vul met keuse van hoofgereg, en enige allergieë of dieetvereistes waarvan ons moet weet.

#vansinglenavanzyl 

EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page